Successfully reported
+31

Rus & Rose Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ted Dean Street, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rus & Rose Gastehuis is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf net buite Bloemfontein bied. Die gastehuis bied 'n rustige wegbreek binne maklike bereik van die stad.

Hierdie gastehuis beskik oor 9 pragtig ingerigte eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die eenhede het gemaklike beddens,, skoon linne en privaat ingange. Al die eenhede bied ekstra geriewe soos 'n TV met verskeie kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Agt van die eenhede het ook 'n enkelplaatgasstoof. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem en rondom die braai-areas kuier. Oorgenoeg parkeerplek is vir groot voertuie, karavane en sleepwaens beskikbaar. Vir dié wat die area wil verken is staptoere, verskeie restaurante en wildkyk binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jj S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus in lieflike kamer en goeie bed. Baie aangename plek om te oornag. Personeel is baie vriendelik en die omgewing is rustig al is dit naby ...
Sien meer
Mei 2025
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos plaasrustigheid. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Ontbyt en aandete was heerlik.
Apr 2025
Amy L
Gesin met klein kinders
5.0
We will definitely be staying here again. Great value for money. Very tidy and clean. Nice big garden for kids to run around. The owner...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jason F
Besigheidsreis
5.0
Good. Clean, safe and good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mazvita M
Gesin met tieners
5.0
Rus and Rose is tastefully decorated, cosy and clean. We enjoyed the lovely gardens, ducks, braai area and my teen boys especially love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Ted Dean Street, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rus & Rose Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ted Dean Street, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e37737255e622a60fef9c1da11f5abd0b8a1d36782348285e3618a776e6dc1c4e10b75e7be0eba4174e196ff1e671d202b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 7 Ted Dean Street Ferreira 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.214511244422 26.184724889633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang