Successfully reported

Rus & Rose Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jj S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik gerus in lieflike kamer en goeie bed. Baie aangename plek om te oornag. Personeel is baie vriendelik en die omgewing is rustig al is dit naby die snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voel soos plaasrustigheid. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Ontbyt en aandete was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

We will definitely be staying here again. Great value for money. Very tidy and clean. Nice big garden for kids to run around. The owner even gave us an extra room at no charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Good. Clean, safe and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mazvita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus and Rose is tastefully decorated, cosy and clean. We enjoyed the lovely gardens, ducks, braai area and my teen boys especially loved swimming in the pool. The hosts were very kind and hospitable. It is quiet and is a beautiful farm stay in the small holdings just after Bloemfontein. It was so peaceful. The artwork in Room 1 is beautiful. My boys loved their family room; it is elegant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker, skoon, netjiese plek. Sal vir seker weer gaan. Verseker lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurese E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Het ons twee nagte geniet. Sal weer van R&R gebruikmaak. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en gerieflik. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Comfortable overnight stay. Lovely country guest house, welcoming friendly hosts. Perfect for an overnight stay. Loved feeding the ducks with seed the hosts provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Relaxed. Very nice stay. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Gerieflike ligging. Derde keer wat ons hier bly vanaf Desember. Eerste 2 kere baie goed. Laaste keer was teleurstellend. Handdoeke het geruik en was nie vars nie. En hul moet aandag gee aan maintenance.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ted Dean Street, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e37737255e622a60fef9c1da11f5abd0b8a1d36782348285e3618a776e6dc1c4e10b75e7be0eba4174e196ff1e671d202b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 7 Ted Dean Street Ferreira 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.214511244422 26.184724889633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang