Ruxmian Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruxmian Lodge bied 'n ontspanne vakansie-leefomgewing in die sentrale deel van Strand, 900 m vanaf die strand en winkelsentrum. Die gastehuis is net 48 km vanaf die middestad van Kaapstad, en sowat 10 km vanaf die Kaapse Wynroetes. Ons is omring deur die pragtige Helderberg en Hottentots Holland-bergreeks. Strand skuil aan die kus van Valsbaai en het 'n ongerepte en veilige swemstrand van sagte wit sand van sowat 5 km lank.
Ons gastehuis bied 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met lugversorging. Alle kamers het elektroniese toesluitkluise, TV's, ketel en haardroër. Die sitkamer en eetkamer het 'n kaggel vir die koue wintermaande.
'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar vir die gaste.
Die groot Lapa/Braai area is volledig toegemaak en onderdak om voorsiening te maak vir enige weerstoestande. Veilige en veilige onderdak parkeerplek van die straat af. Draadlose internettoegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ruxmian Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61A Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang