Sababa Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jul 2025 tot 12 Des 2025.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jul 2025 tot 12 Des 2025.
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 15 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n trap wat na die boonste verdieping lei en redelik steil is en is dus nie geskik vir klein kinders of bejaardes nie.
Dit is 'n woongebied. Respekteer asb. die bure.
Geen harde musiek word toegelaat nie. Alle musiek moet voor 22:00 afgeskakel word.
Laat asb. die kothuis in 'n skoon, netjiese toestand en maak seker dat alle handdoeke, linne, komberse en afstandbeheerders daar is.
Rook is binnenshuis verbode.
Die eienaar sal die uitkloktyd met gaste bespreek. Hou asb. hierby, aangesien die skoonmaakspan vir spesifieke tye geskeduleer is en geen vertragings bekostig kan word nie, aangesien dit ander gaste negatief sal beïnvloed.
Let asb. dat die slaapkamers op die boonste verdieping is en die trap is nogal steil.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 16 Townhouse Close, Shelley Point, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang