Successfully reported
+22

Safari Club SA

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Pomona Road, Kempton Park, 0056, Gauteng
  • Vanaf R3 840 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Safari Club SA is 'n lodge met 'n Afrika-tema wat in die O.R Tambo-gebied Johannesburg, Suid-Afrika geleë is. Hierdie plattelandse lodge-hotel het 'n luukse dog huislike atmosfeer.

Verblyf bestaan uit 17 gerieflike en privaat en suite-kamers met dubbelbeddens, almal met TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Wanneer jy uit jou kamer stap, sal jy jouself in 'n tuin bevind waar jy by een van die buitetafels kan ontspan en die ruimte en gevoel van vryheid kan geniet. Ons hooffokus is puik verblyf met persoonlike diens.

Die hotel bied gratis WiFi in kamers en openbare areas, gratis lughawe-vervoer, konferensiegeriewe, komplimentêre Engels- of kontinentale ontbyt, swembad en wasgoedgeriewe. Die openbare areas bestaan uit sitkamers, 'n knus kroeg, 'n sakesentrum asook 'n aparte ontbyt- en eetkamer. Die kroeg is versier as 'n huldeblyk aan die bekende Nguni-beeste en versier met pragtige toebehore in hierdie tema. 'n Pragtige nuwe swembad is geïnstalleer om die gerief en ontspanning van gaste tydens die warm Afrika-somer te verseker.

Die voordeel van verblyf by Safari Club SA, afgesien van luukse verblyf en voortreflike diens, is dat jy net 4 minute vanaf die poort na Suid-Afrika, OR Tambo Internasionale Lughawe, is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Al Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 68 Pomona Road, Kempton Park, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Safari Club SA het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Pomona Road, Kempton Park, 0056, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASG7YcB0g3m3LFBEjcmH7mPRcBDINgU2TKi6ClAMumdVxJLubCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 68 Pomona Road Kempton Park 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.0925 28.269444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang