Successfully reported
+22

Safari Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Guesthouse is in Vryburg, 'n groot landboudorp geleë op die hoofroete na Namibië en Botswana, wat dit die perfekte, gerieflike verblyf maak vir paartjies, gesinne, jagters, toeriste en sakereisigers.

Safari Guesthouse bied 'n verskeidenheid ruim en luukse kamers met lugversorging, elk met 'n privaat en suite-badkamer. Die kamers beskik ook oor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanaal, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste sal ook voordeel trek uit gratis WiFi in al die kamers. Slegs gaste wat in Kamer 11, Kamer 12 en Kamer 13 bespreek is, word toegelaat om die swembad en Lapa-area te gebruik.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt of aandete in die eetkamer geniet terwyl hulle na 'n handgeverfde Namibiese natuurtoneel op een van die mure kyk. Ontbytpakkies kan ook voor inklok gereël word. Alle etes is teen 'n ekstra koste.

Veilige skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Veilige en ontspannende staptogte kan in die buurt onderneem word, of na die nabygeleë Leon Taljaard-natuurreservaat en konsentrasiekamp-gedenkpunt. Safari Guesthouse is die mees ideale oornagplek vir diegene wat na die uithoeke van Suid-Afrika reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kevin S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal aanbeveel. Sien sterre.
Aug 2025
Esther E
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Heerlike verblyf met rustigheid.
Aug 2024
Bertus W
Besigheidsreis
5.0
Very friendly and accommodating. Very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johanna H
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was gerieflik veral DSTV wat 'n geleentheid bied in Afrikaans. Die kamer was gerieflik en netjies. Die skuifdeur maak 'n groot verskil.
Mrt 2024
Wilhelmina J M
Saam met lewensmaat
4.6
Ideale wegbreek plekkie! Ons het dit baie geniet! Aie gerieflik en privaat. Baie lekker gebly!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jasper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Safari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Edwin Frylinck Street, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54898e3c313b7230ff6647e24d023443a04f9eb356759f0aeca7495a069feb49bbaf5750ba7407f79baa4616ef70e49411ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 35 Edwin Frylinck Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.948636 24.714947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang