Successfully reported
+57

Safari Moon Luxury Bush Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 372 Kierie Klapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R7 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Safari Moon Luxury Bush Lodge trakteer gaste op 'n onvergeetlike luukse boservaring in die Groter Krugerwildtuin-area. Naby die florerende dorp Hoedspruit bied Safari Moon gaste die perfekte wildlewe-ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 6 gaste-suites, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes, en is elk individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n en suite-badkamer met geriewe, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien. Die instansie bied veilige parkering, 'n swembad, 'n boma-area en 'n kroeg.

Gaste kan wildkyk van die Groot 5 aanpas, met eenmalige ervarings soos warmlugballonvaart, bootvaart op die Blyderivier, masserings in die huis, toere van die wonders van die Laeveld vanuit God's Window, en selfs mikroligte wildkykvlugte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 372 Kierie Klapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Safari Moon Luxury Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 372 Kierie Klapper Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda71acad83bd66b196a33ef5b53dfbb0aecd3ff3e19f998c0637f5d07a6c535f86a2d7eedb180d954916950a97fd77cf63fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 372 Kierie Klapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.353307 30.969921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang