Successfully reported
+19

Safari Travelodge

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers met slaapplek vir 13 gaste. Dit sluit die luukse kamer, gesinskamer met slaapplek vir 3, en 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 in. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Safari Travelodge se konferensielokaal is 'n toonbeeld van onderbeklemtoonde elegansie en is ook een van die gewildste plekke vir klein en groot funksies omdat die spyseniering en dekor by die huurpakkette ingesluit is. Die lokaal het lugversorging en genoeg plek vir 80 gaste. Dit is ook toegerus met 'n kragopwekker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Welkom oorslaap. Ons het vanaf Nossob gereis en ongeveer 20:30 in Kuruman gearriveer. Die feit dat Safari Travelodge se laaste inboektyd 21:00 is, het...
Sien meer
Sep 2025
Doret B
Saam met vriende
5.0
Oppad na Port Nolloth daar oorgeslaap. Baie gerieflik gebly. Vriendelike ontvangs.
Jul 2025
Charles B
Saam met vriende
5.0
Goeie, veilige oornagplek. Sal weer daar bly. Kommunikasie vooraf met roete-aanduiding. Vriendelike ontvangs. Goed toegerus.
Jun 2025
Andre V
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik. Baie gerieflik, netjies en veilig.
Mei 2025
Chris V
Besigheidsreis
5.0
Baie aangename plek. Sal weer besoek. Baie rustig, plek baie skoon. Sal weer die plek besoek. Kort borde en messe en vurke.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 42 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Safari Travelodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef1f78c58849a199e74808881ca00869890eb7de800431f693dc84e603d7da4c746bdf6141498644668f4f8ab26fe4ec82c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 42 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.434099786749 23.438402968123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang