Saffron House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom beskik oor spesifieke toestelle, proppe, ligte en TV's op 'n alternatiewe kragtoevoer tydens beurtkrag.
Die huis word een keer per week gediens vir verblyf van 7 nagte of langer.
Rook binne die huis is streng verbode.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Slegs babas tot die ouderdom van 6 maande sal geakkommodeer word.
Die eiendom maak nie voorsiening vir vrygeselpartytjies of groepe nie.
Harde geraas word nie na 23:00 toegelaat nie om respek vir die bure te verseker.
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat bespreek is, die perseel mag gebruik.
Twee van die slaapkamers het elk 'n klein kluis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 179 Jan Van Riebeeck Crescent, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang