Saffron House Guesthouse
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Saffron House Guesthouse is in die luukse, residensiële voorstad Sunset Beach geleë en is 600 m vanaf die strand in Bloubergstrand. Die lughawe is sowat 20 km ver, Century City sowat 6 km ver en die Kaapse middestad en die V&A Waterfront is sowat 15 km ver.
Daar is 13 slaapkamers beskikbaar wat elkeen smaakvol, elegant, tog gemaklik ingerig is. Gaste kan kies tussen koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens met top-gehalte-perkallinne en luukse handdoeke. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers en kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, waaier, verwarmer, en koffie- en teemaakgeriewe in. Van die kamers het 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. 
Geriewe op die perseel sluit 'n verhitte wembad en braai-area in en ontbyt kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word. 
Doendinge en besienswaardigehede in die omgewing sluit The Milnerton Gholfbaan en die strand in wat ideaal is vir vlieërbranderry as dit winderig is.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Giles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Saffron House Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Balers Way, Sunset Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang