Successfully reported

Salt River Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Mariana L
1 nag
5.0
Jul 2025

Mooi omgewing en netjiese verblyf. Heerlik gebly. Alles is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u tuis gegaan het by Salt River Lodge! Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te kon hê.

Sussanna A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Was lovely. Clean and comfortable, loved the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Thank you for staying with Salt River Lodge. It was great having you as our guests.

Inga B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Vanpas. Dit was okay gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u by Salt River Lodge oorgeslaap het.

Debi F
1 nag
5.0
Mrt 2025

Yes yes yes. Very relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Thank you for staying with Salt River Lodge.

Elsa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ligging uitstekend, gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was puik, maar ek het aangeneem dat dag besoekers nie toegelaat word nie, maar daar was 5 motors met besoekers by die ander chalet langsaan my, wat eers die aand na 10 uur vertrek het. Vervang asb. koffie bekers, almal vol stukkende merke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuisgegaan het. Baie dankie vir die uitwysings, sal onmiddellik aandag gee.

Barbara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Setting lovely. Nice comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Thank you for staying with Salt River Lodge!

Johannes V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ongelooflike lekker ontspan. Ek moet erken. Dis 'n ongelooflike mooi plekkie. Verblyf is baie gerieflik. Dit was 'n wonderlike tydjie gewees. Die swembad en lagoon het dit net nog meer interessant gemaak. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het. Ons waardeer u terugvoering aangaande u verblyf met ons.

Christiaan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Skoon, netjies, goeie sentrale ligging. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuisgegaan het!

Melanie A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Good location and good hosts. Our stay was comfortable and in a good location. The daily cleaning was a big plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Salt River Lodge
Thank you for staying with Salt River Lodge, we appreciate the feedback regarding your stay experience with us!

Schalk R
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Nie wat dit was nie. Ons het seker 10 jaar gelede daar gebly toe die kinders klein was, en dit was heerlik. Dit spyt my om te sê dat die plek baie agteruit gegaan het. Die hout kort aandag en is aan die vrot. Daar was 'n onaardige reuk in die plek met ons aankoms. Die storte dreineer vreeslik stadig. Die houtdeure en vensters haak ook vas. Jammer om te sê, maar dit is wat dit is.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Johan
Salt River Lodge
Baie dankie dat u te Salt River Lodge tuis gegaan het. Baie dankie vir die terugvoering aangaande u verblyf. U verwysings het ons aangehelp om 'n groot projek aan te pak aangaande opgradering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 399

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqx1vE7HwZaRcQWu8tQtDpFRkkFBgMwiZjDjgkSvpfWcgjSP4wO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 119 5 1 5 153 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.035670667799 23.025745153427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang