Successfully reported

Samara Karoo Reserve

Wildsplaas
Plains Camp | Tented Suite
Vanaf
Vanaf R 40 940
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en fokus op stapsafari's. Elke suite het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort, 'n buitestort, kaggel en 'n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Manor | Manor Suite
Vanaf
Vanaf R 33 935
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 4 losstaande Manor Suites. Elke suite is ruim, bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n kaggel en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak, toilet en 'n spieëltafel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Hierdie 4 suites het toegang tot gemeenskaplike sitareas, 'n eetarea, kroeg en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Lodge | Karoo Suite
Vanaf
Vanaf R 46 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 8 losstaande Karoo Suites. Elke suite is ruim, bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n kaggel en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak, toilet en 'n spieëltafel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n buitestort en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karoo Lodge | Karoo Gesinsuite
Vanaf
Vanaf R 80 500
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 2 losstaande Karoo Gesinsuites. Elke suite is ruim, bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en het lugversorging en 2 skakelkamers met koninggrootte-beddens en kaggels. Die badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak, toilet en 'n spieëltafel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n buitestort, gratis WiFi en 'n slaapbank vir 'n kind.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plains Camp l Exclusive-Use
Vanaf
Vanaf R 147 200
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en fokus op stapsafari's. Elke suite beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort, 'n buitestort, kaggel en 'n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Alle maaltye is ingesluit

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 40 940
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petersburg Road Off the R63, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8ca42da37f34d26293e697d037bd11d6607be9478fd7fa5a6e257be58f4fdc5b26943a4b6399eb5905b726a22230522c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R40 940 per nag, vir 2 mense Petersburg Road Off the R63 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.353563 24.861248
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang