Successfully reported

Sambane Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Monique B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Definitely a great place to stay as a family or group of friends. We had an amazing time as a family of 10 - 6 adults and 4 children - away in Dinokeng for a long weekend, staying all together at Sambane Bush Lodge. From arrival to departure, our stay was wonderful. The lodge had everything that we possibly needed, and the staff looking after us were lovely; Frans was helpful, polite and friendly, as were the ladies who came in to clean in the morning - it was such a treat! The facilities were very family-friendly and the kids - large and small - had a ball, in the pool, around the pool table and in the park. Lots of walks around the site, with bird viewing, seeing game visiting the water holes beyond the fence and easy access to self-drives at all times of the day. The mommies and daddies were treated to an awesome game drive with De Wet, while we looked after the grandkids. Highly recommended for families and large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was gemaklik, rustig, veilig en in die wonderlike Bosveld. Baie lekker lodge. Uitstekende fasiliteite. Vriendelike mense. Per persoon is dit baie billike pryse. Ons gaan vir seker weer kuier. Hemel op aarde in die Bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie gerieflike tenthuis. Het alles wat jy benodig om 'n paar aande oor te kan slaap. Die braai fasiliteit is uit die boonste rakke en die varkies wat jou geselskap hou, is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sorry, your translation does not make sense. The new safari tents are a great addition to Sambani. We had everything we needed. We usually camp, but this was a last-minute decision. Frans is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simonne R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ons was 'n groep van 15 mense wat baie lekker gebly het. Alles was perfek! Ons was 'n groep van 15 mense wat baie lekker gebly het. Die akkommodasie was perfek en almal het dit baie geniet! Die werkers is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Absolutely enjoyable! We absolutely loved our stay! We enjoyed every moment. The kids had a blast. The house was comfortable and accommodating. Would love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Aangenaam verras, het heerlik gebly, stil en rustig. Frans is uitstekend, baie hulpvaardig en vriendelik. Die bokkie, Oepsie, is afgelaai net na ons daar aangekom het; ag, sy is te pragtig en het ons oral gevolg. Ons het in die permanente tente gebly; als was mooi skoon en netjies. Julle sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideale verblyf opsie, ons sien julle weer! Fantastiese tent opsies! Al wat 'n vrou kort as jy 'n naweek/langer bly, is 'n opwasbak by die tent, 'n spieel in die kamer en 'n handoekreeling in die kamer. Die hele konsep werk baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Eienaars baie gasvry gewees, see. Uitstekend, sal weer hulle besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, rustig. Lekker ontspan. Alles was great gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang