Successfully reported
+64

Sambane Bush Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sambane Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng-wildreservaat, 23 000 hektaar ongerepte wildernis in die noorde van Gauteng geleë.

Verblyf word gebied in 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers of karavaan- en tentkampeerplekke. Sambane Bush Lodge is ingerig met gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad, 'n selfsorgkombuis en 'n sitarea. Die huis beskik ook oor 'n groot vermaakarea met 'n kroeg, ingeboude braai en 'n houtdek wat oor die swembad en watergat uitkyk.

Elke kampeerplek kan 'n maksimum van 4 gaste akkommodeer en beskik oor gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n swembad, 'n lapa en braaigeriewe.

Doendinge in die area sluit wildritte, voëlkyk, swem, selfry-wildbesigtiging in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Monique B
5.0
Definitely a great place to stay as a family or group of friends. We had an amazing time as a family of 10 - 6 adults and 4 children - ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Daleen R
Saam met lewensmaat
5.0
Was gemaklik, rustig, veilig en in die wonderlike Bosveld. Baie lekker lodge. Uitstekende fasiliteite. Vriendelike mense. Per persoon is dit baie bill...
Sien meer
Aug 2025
Rolien H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Baie gerieflike tenthuis. Het alles wat jy benodig om 'n paar aande oor te kan slaap. Die braai fasiliteit is uit die boonst...
Sien meer
Jul 2025
Laura S
Saam met lewensmaat
5.0
Sorry, your translation does not make sense. The new safari tents are a great addition to Sambani. We had everything we needed. We usua...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Simonne R
5.0
Ons was 'n groep van 15 mense wat baie lekker gebly het. Alles was perfek! Ons was 'n groep van 15 mense wat baie lekker gebly het. Die akkommodasie w...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Sambane Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 Welgevonden 93, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff84b7020ccd2bd4114af9ac40f5ccae70a196e75ecec9d6212dcb1318c92ca8b3b2e0092b42c2d3606337e497b433128c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Portion 7 Welgevonden 93 Hammanskraal 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.354778667395 28.373404741287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang