San-Lou Selfsorg
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
San-Lou Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is met 'n privaat ingang in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met bidet en 'n wasbak. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n tafel met 4 stoele wat buite by die braai gebruik kan word. Die sitarea is ingerig met 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gqeberha (Port Elizabeth) spog met doendinge soos visvang, begeleide staproetes, wildkyk en wildritte.
Ek moet dit noem dat parkering nie geskik is vir swaar voertuie nie. Die Afdak is Nie hoog genoeg nie en swaarvoertuie beskadig die voorste plaveisel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink San-Lou Selfsorg het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Van Der Stel Street, Kabega Park, Qqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang