Successfully reported

Sanctuary Life Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Family Chalet
Rates displayed are on a self-catering basis.
Executive Chalet
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Chalet
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die finale betaling moet 7 dae voor aankoms per EFT betaal word.
Daggaste word slegs toegelaat onderhewig aan vooraf reëlings met Sanctuary Life-bestuur.
Geen harde geraas of harde musiek word toegelaat nie aangesien ons vrede, stilte en rustigheid op die plaas bevorder.
Neem asseblief kennis dat daar grondpaaie op pad na die eiendom is.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: NV43 Buffelsfontein Farm, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMWYwOTYyLTVjZDUtNGViOS04OWI5LWU2MzQ1NzU0NTZmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 NV43 Buffelsfontein Farm Magaliesburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.957687753928 27.37594217062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang