Successfully reported
+28

Sandringham Stylish Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Anne Street, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandringham Stylish Apartment is 'n bekoorlike en smaakvol ontwerpte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sandringham. Dit is ideaal vir paartjies en enkelreisigers.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en parkeerplek op die perseel. Die woonstel is gerieflik naby winkels en restaurante geleë en net 'n entjie se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Micah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Anne Street, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink Sandringham Stylish Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Anne Street, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a0a4e9bc54dd9dcf839d179ce6505ec847ae7f6e860ed1c98c2632886436c11908bd1559310a57d19ed4f4ab4e70f4f54eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Anne Street Sandringham 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.14554121423 28.107955099336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang