Sandy Place
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 5, McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sandy Place is ongeveer 250 km noord van Durban aan die ongerepte Zoeloeland-kus geleë. Die oord is tussen aangelegde tuine geleë en bied 'n gesinsvriendelike Noordkus-wegbreek.
Die ruim, lugverkoelde duplekswoonstelle is gemeubileer vir gemak en toegerus vir selfsorg. Elke eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kombuis, eetarea en sitkamer is op die hoofvlak geleë, met die slaapkamers en badkamers bo.
Die oord bied 'n swembad, kinderaktiwiteite en 'n speletjieskamer. Gaste het ook toegang tot die omliggende ongerepte strande, terwyl die Groter St Lucia-vleilandpark, 'n wêrelderfenisgebied, naby is en die tuiste is van diverse wildlewe, insluitend swartrenosters, seekoeie, buffels, luiperds en talle voëlspesies.
Alle eenhede is duplekswoonstelle met interne trappe. B-blok-eenhede sluit 'n bykomende stel eksterne trappe in wat na die ingang lei. Hierdie eenhede is nie geskik vir bejaarde gaste of diegene met loopgestremdhede nie.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Lot 5, McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 132 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 5, McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang