Successfully reported
+30

Sandz Honeymoon Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandz Honeymoon Suite bied gemaklike verblyf in die kusgebied van Strand. Omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is hierdie woonstel ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien vir gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 3 sitplekke en 'n aangewese werkruimte. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daarbenewens word veilige parkering dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Long Beach en Strand Pavilion binne loopafstand, terwyl Strand Gholfklub net 2.5 km weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandz Honeymoon Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Church Street, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2180792d9be976d63143e2f9fd7359bf96d5c1c1b137b2bf54eb795edbe4d8ae9d188eb3d961f250c7f171309407c4ef0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Church Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114887797843 18.823179510704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang