Successfully reported

Sangiro Game Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was heerlik. Het dit regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Geagte Christine, Baie dankie dat jy die tyd gevat het om jou kuier hier by Sangiro te deel met ander. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Mooi dag vir julle verder. Tot wedersiens. Groete, Veronique

Esta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie lekker, skoon en netjies. Lugversorger het baie gehelp, want dit was ysig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Beste Esta, Vreeslik baie dankie vir jou resensie van jou verblyf hier by Sangiro Lodge. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Mooi dag vir jou verder. Vriendelike groete, Veronique

Silvia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing place with a beautiful view and cute animals. We had an amazing stay, clean, safe and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dear Silvia, Thank you so much for your review of Sangiro Lodge. We are so pleased you enjoyed your stay with your family. We hope to welcome you back again very soon. Kind Sangiro greetings, Veronique

Nerina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Kort 'n wegbreek, boek jou plek! Vir seker 'n trug keer en my persoonlike gunsteling verblyf! Veral vir iemand wat nie hou van die stad nie. Puik! "Room with a view". Geen woorde kan beskryf die natuurskoon en gasvryheid wat ons altyd ontvang. Baie dankie Sangiro Game Lodge en sy mense. Maak nie saak wie saam reis nie, daar is iets vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantastic! Beste diens, vriendelikheid, skoon en veilig vir ouers met besige kinders. Geen internet nodig. Die sal vir seker my nr 1 terugkeer in Bloemfontein bly. Dankie vir ons verblyf. Die rustigste wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Beste Nerina, Jy los altyd vir ons die mooiste resensies. Ons is so ongelooflik bly om te hoor dat jy lekker by Sangiro kuier. Jy het ons week weereens gemaak met jou mooi woorde. Ons sien vir julle binnekort weer. Vriendelike groete, Veronique

Justin B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Convenient value for money. Perfect as an overnight stay as it is close to the highway and provides a value for money stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Dear Justin, We are so pleased you enjoyed your stay here at Sangiro. We hope to welcome you back again very soon. Kind Sangiro greetings, Veronique

Anri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Besonders en netjies. Dit was amazing! Die plek was netjies en skoon, en die mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronique
Sangiro Game Lodge
Liefste Anri, Ons is so bly julle het julle tyd hier by Sangiro geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Mooi dag vir julle verder. Vriendelike groete, Veronique

Tanya R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Food for the soul visit. Het baie lekker gebly en het so ontspan. Net die spasie in die hoofslaapkamer is te klein. 'n Queen size bed sal beter in die kamer pas en is nog groot genoeg vir 2 mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig, gerieflik en mooi. Geen loadshedding, aircon en alles wat 'n mens voor kan vrae na 'n lang dag op die pad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Die privaatheid is lekker, die kameelperde is 'n groot bonus. Baie lekker, gemaklik en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 145
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Khaunda Road, Old Eeufees Road, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18831578ed13f66439c507f62ab7e5a44c96683110d6e7dd2d54d90d50145d590c0ff24bdd5fae3dd03871a6907de268e61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 253 5 1 4 Kenneth Khaunda Road Old Eeufees Road 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.047083333333 26.227875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang