Successfully reported
+28

SANParks Malelane Rest Camp

  • Kapasiteit: 109 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malelane Camp Road, Kruger National Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Malelane-ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin kan gevind word waar die golwende suikerrietlande van die naburige plase en die majestueuse savanne van die Krugerwildtuin deur die kragtige Krokodilrivier geskei word. Die kamp is gerieflik naby die Malelane-ingangshek, die klein dorpie Malelane en die N4/Maputo-korridor geleë.

Die kamp is uniek omdat dit die enigste kamp is wat op 'n grens, die suidelike grens van die Krugerwildtuin, geplaas is. Malelane Ruskamp het die bykomende voordeel dat dit 'n baie klein kamp is, met minder gaste as wat in die hoofkampe voorkom, wat bydra tot 'n meer intieme boservaring.

Verblyf by Malelane Rest Camp is ideaal vir rugsak-, kampeer- en karavaan-gemeenskappe wat op soek is na 'n selfsorg bosveld-ervaring.

Die kamp het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n opwaskamer, gasstowe en 'n gemeenskaplike vrieskas. Een ablusieblok is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Lynette P
Saam met lewensmaat
5.0
Will return. A peaceful, well-run camp. Clean, neat 5 Rondawel camp. Tidy gardens. Extremely clean communal kitchen if needed. Reviews ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jacques T
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was 'n heerlike ervaring en dit was die eerste geleentheid wat ek gehad het om langs die heining te slaap. Personeel was vriendelik en hu...
Sien meer
Mei 2025
Heidi V
Saam met lewensmaat
4.6
The KNP never disappoints! Fantastic stay in KNP. Campsites and ablutions are clean, good facilities i.e. freezer, fridge/freezer and k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jose P
Saam met lewensmaat
4.6
Skoon en baie rustig. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Thalita L
Saam met lewensmaat
4.4
Rustigheid vir die siel. Baie lekker stil en rustig.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Malelane Camp Road, Kruger National Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Malelane Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 109 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malelane Camp Road, Kruger National Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjEQn1HQtyLUuPSAB67rdmm9aA7Xtw8gFLGrlzJuhjuHOtIWk5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Malelane Camp Road Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.476555444252 31.511372938658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang