Santorini
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Dikkop Crescent, Atlantic Sands Beachfront Estate, Velddrif, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santorini is 'n bekoorlike selfsorghuis geleë in die Atlantic Sands eko-bewuste landgoed, 'n strandfront-landgoed in Velddrif. Met sy sentrale ligging naby die strand en restaurante, is dit die ideale toevlugsoord vir gesinne en vriende wat 'n kusvakansie soek.
Hierdie huis met 3 slaapkamers bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede en derde kamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank geniet. Die leefarea bied 'n TV met Netflix en 'n binnenshuise braai-area. Gratis WiFi is ook ingesluit.
Die huis is beveilig met 24-uur-bewaking, en 'n dubbelmotorhuis bied direkte toegang tot die eiendom.
Gaste kan lang wandelings op die strand geniet, visvang of fietsry, en vars seekos by nabygeleë restaurante geniet. Die dorpie bied pragtige sonsondergange, wat dit 'n ideale kustoevlugsoord maak om te ontspan en te herlaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Dikkop Crescent, Atlantic Sands Beachfront Estate, Velddrif, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Dikkop Crescent, Atlantic Sands Beachfront Estate, Velddrif, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang