Successfully reported

Santorini 302A

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die kliënt gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestuur word voor aankoms. Geen sleutels sal vrygestel word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito moet 2 weke voor gaste se aankoms betaal word en sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die eiendom beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enigiemand anders, stem jy in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien u by die eiendom aankom en vind dat daar skade is, rus die onus op u om ons kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat jy nomineer vrygestel word.
Onthou asseblief om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asseblief seker dat die volle balans uitstaande in ons bankrekening gereflekteer word 7 dae voor aankoms.
Moet asseblief nie die maksimum aantal mense wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal lei tot uitsetting met geen terugbetaling en geen kennisgewing tydperk.
Geen rook word binne enige van die eenhede, woonstelle of huise toegelaat nie; sou jy in die huis rook, sal jy jou breekskadedeposito ten volle verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Handdoeke vir swem en bad
DStv-dekodeerder, insluitend afstandbeheer en kaart
Tydens jou verblyf sal jy jou eie skoonmaakmiddels en toiletpapier moet saambring.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms gereël word teen 'n ekstra koste, wat op versoek voorsien sal word, indien daar 'n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Kansellasiefooi

In addition to the cancellation policy, a fixed R 700.00 fee applies to all cancellations.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 345
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 345
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8afb433251fee419906ebca8d85c4cefb44a2eb35c3108d41680b198d2d886c79a2d2d3d8ec6110359febe3276c6c1f3554e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 345 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 99 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8641326 30.3703251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang