Successfully reported
+26

Goose Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unnamed Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 772 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sara's Apartment is 'n luukse woonstel met uitsigte oor die Keurbooms-strandmeer. Die woonstel op die grondvloer is in Plettenbergbaai geleë, in 'n veilige en goedversorgde vakansielandgoed met toegangsbeheer, en beskik oor 'n oop patio met braaigeriewe en 'n tafel en stoele.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Bykomende kenmerke sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die enkelmotorhuis bied parkeerplek vir 1 voertuig, en is ook toegerus met 'n tuimeldroër en 'n kleredroograk wat aan die muur hang. Die landgoed bied 'n swembad en tennisbane wat gaste welkom is om te gebruik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Unnamed Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 772
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 772
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 772
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unnamed Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd69e94697ad49b54d9ea403395f47eec606a6f0a8c0f0b3324204a0b073f4bed338f1f52e808187887da28b2c10851d048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 772 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Unnamed Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0264542 23.3836297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang