Successfully reported
+24

Sasa Safari Camp

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km outside of Outjo on route C38, Outjo, Kunene
  • Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sasa Safari Camp is in die Ugab-vallei van die Kunene-streek van Namibië geleë, ongeveer 1 uur vanaf die bekende Etosha Nasionale Park. Die safarikamp is gebou met natuurlike rots uit die omgewing, wat in harmonie smelt met sy agtergrond van pragtige rotsformasies.

Verblyf word gebied in 2 bungalows, 5 2 enkelkamers en 'n gesinseenheid. Elke chalet het sy eie en suite-badkamer, en is gerieflik gemeubileer en ruim. Gaste het toegang tot 'n groot gemeenskaplike kombuis. Vir toegang tot gratis WiFi kan gaste by die kantoor navraag doen.

Sasa Safari Camp bied 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, en doendinge sluit natuurwandelings, voëlkyk of ontspanning in die rustige omgewing in. Gaste kan daguitstappies na Etosha Nasionale Park, Himba Village en 'n jagluiperd-bewaringspark geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Donsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 km outside of Outjo on route C38, Outjo, Kunene
  • Gaste dink Sasa Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km outside of Outjo on route C38, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTkyNzBiLTIxNDItNGRkMi05ZjBkLTNjZWQ0ZGY3ZDEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 10 km outside of Outjo on route C38 Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.163854 16.134964
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang