Sasavona Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 President Paul Kruger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 930 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sasavona Boutique Hotel bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Polokwane, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie hotel bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, vars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos slim-TV's, stromingsdienste, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, en ontbyt is op aanvraag beskikbaar.
Sasavona Boutique Hotel is langs een van die stad se hoofdeurgange geleë, wat maklike toegang tot hoofpaaie verseker, en is naby kleinhandelsentrums, skole en vervoerroetes. Die Polokwane Kunsmuseum, Hugh Exton Fotografiemuseum, Bakone Opelugmuseum, Polokwane Wildreservaat, Polokwane Voël- en Reptielpark, Meopa Casino en die Polokwane Gholfklub is almal naby. Met 24-uur-sekuriteit en jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 President Paul Kruger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 President Paul Kruger Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang