Successfully reported
+21

Saxon River Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saxon River Camp is 'n lieflike kampplek 14 km buite Albertinia, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel.

Die kampeerterrein is op 'n privaat plaas geleë en word deur aalwyne en klowe wat jou asem sal wegslaan omring. Daar is 6 kampeerplekke op die Valsrivieroewer en elkeen bied slaapplek aan 6 gaste. Die kampeerplekke is ideaal vir tente en karavane en elkeen het 'n uitsig oor die rivier, 'n kragpunt en toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort en 'n gasgeiser.

Gaste kan die voetpaadjies op die perseel verken en daar is 'n Zipline oor die rivier vir die avontuurlustiges.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Antoinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful campsite. We really enjoyed Saxon River Camp and will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Kenneth P
Saam met vriende
5.0
Baie rustig, pragtige plek en baie veilig gevoel. Dit was awesome gewees.
Mrt 2025
Laika V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful bliss. We had a lovely time at Saxon River Camp! The owners were friendly and attentive. The river and facilities were clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bartley J
Saam met lewensmaat
5.0
A piece of paradise in a beautiful setting. Splendid camping on the banks of the river surrounded by beautiful scenery, blissful peace ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer. Pragtige kampterrein met baie potensiaal. Vriendelike gasvrou.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mias Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxon River Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda796faf6b97d63a0ca30b7159d5b9a8a53e9eba32da43ab34d45e9cf49fb1ee79242da2e1e1f95a8de64ba807ac4e36fcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13.6 km from the N2 Middel Drift Farm 331 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.135944444444 21.684777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang