Saxon River Camp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Saxon River Camp is 'n bekoorlike kampeerplek 14 km buite Albertinia, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die besige stad.
Die kampeerplek is op 'n privaat werkende plaas geleë, omring deur pragtige aalwyne en klowe wat jou asem sal wegslaan. Daar is 6 kampeerplekke langs die oewers van die Valsrivier, elk met plek vir tot 6 gaste. Die staanplekke is geskik vir tente sowel as karavane, en elke staanplek bied pragtige uitsigte oor die rivier. Kragpunte is by elke staanplek beskikbaar, en gedeelde ablusiegeriewe sluit 'n stort en gasgeiser in.
Gaste kan wandelpaaie op die eiendom verken, en vir die avontuurlustiges is daar 'n zipline oor die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mias Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Saxon River Camp het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13.6 km from the N2, Middel Drift Farm 331, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang