Successfully reported

Schaapenzicht 8

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Amri G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was baie lekker, sal enigiets weer hier bly. Was lieflik, loopafstand van al die belangrike plekke. Vreeslik lekker gebly, sal regtig aanbeveel. Mario was baie vriendelik en het gesorg dat ons gemaklik is en alles het wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Schaapenzicht 8
Geagte Amri Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, ons is bly julle het dit geniet. Tot die volgende besoek! Groete Mario

Simone R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Great. Mario was very helpful and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mario
Schaapenzicht 8
Dear Simone Thank you for this wonderful review, we are glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to welcoming you again. Regards Mario

Mare L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Fantastiese ligging. Baie goeie waarde vir geld. Bitter lekker. Kinders het dit baie geniet en grootmense meer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth J
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2025

10 out of 10. My friends and I enjoyed the stay because it was safe. I will definitely go again. I love the area too. It's near the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mario
Schaapenzicht 8
Dear Ruth Thank you for the wonderful review. Looking forward to welcoming you back. Regards, Mario

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mario
Schaapenzicht 8
Dear Chad Thank you so much for the wonderful review. Looking forward to your next visit. Regards, Mario

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2025

Naby see. Oulike plek. Die braai het net vreeslik gerook en die extractor fan wou net nie aanbly om die rook te beheer nie. Verder is dit 'n oulike plek, baie naby die see en kindervriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mario
Schaapenzicht 8
Geagte Natasha Baie dankie vir die resensie; ons is baie jammer oor die ongerief van die rook. Ons was ongelukkig nie daarvan bewus totdat die gaste dit gebruik en aangemeld het nie. Dit kon ongelukkig nie oornag aandag kry nie, maar is nou reggestel, getoets en ons meer onlangse gaste was baie in hul skik met die verblyf. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Schaapenzicht. Groete Mario

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Denille D
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Jun 2025

Huis is baie vuil en het erg TLC nodig. Vuil borde in kaste, huis ruik erg na r. Die ligging en uitsig maak die plek, maar dis waar dit eindig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Mario
Schaapenzicht 8
Geagte Denille Baie dankie vir die resensie, ons is baie jammer oor die ongerief van die rook; ons was ongelukkig nie daarvan bewus totdat die gaste dit gebruik en aangemeld het nie. Dit kon ongelukkig nie oornag aandag kry nie, maar is nou reggestel, getoets en ons meer onlangse gaste was baie in hul skik met die verblyf. Ons vat elke resensie ernstig op en die foute uitgelig is dadelik reggestel, ons het nou ook 'n Smart TV bygevoeg. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom by Schaapenzicht. Groete, Mario

Anna-marie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Baie lekker! Ons het dit baie geniet, alles wat jy nodig het, is daar. Sal definitief die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mario
Schaapenzicht 8
Dear Anna-Marie Baie dankie vir die gunstige resensie, ons waardeer dit opreg. Sien uit om julle weer te verwelkom in Langebaan. Groete Mario

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mario Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 23

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 625
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main Street, Schaapenzicht, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06ecb13d780bb9c4d7713e11d65c6de98b1752f237bbec95c410e19de00771d6817be3c3dcd98c91d155aec5eae9a197f06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 625 per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 Main Street Schaapenzicht 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0896367 18.0314525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang