Schaftplaas
Beskrywing
Suzi Q het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed wat met skakerings van blou versier is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word. 
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Supreme Dream het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbel-koperbed wat met skakerings van wit versier is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n privaat onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word. 
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Jodi Di het 'n dubbelbed en daar is 'n solder-area met 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word. 
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Oematoi het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbel-koperbed, kandelaar, spieëls en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 2 enkelbeddens op die tussenvlak-solderarea. Die selfsorgk-ombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word. 
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Gert Ox het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n dubbelbed op die tussenvlak-solderarea wat met 'n ongekunstelde plaashek verdeel word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die selfsorgkombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word. 
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang