Successfully reported

Schanskop 10

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hendrik M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gastvry, baie welkom, goeie diens. Die gasheer en dame was baie gastvry, pragtige kamer, goed toegerus. Ons kon gebruikmaak van die gasbraai, hulle het selfs die tafel op die stoep vir ons gedek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Baie dankie vir julle pragtige gesindheid, dit was voorwaar een groot plesier om julle tot diens te kon wees. Vriendelike groete, Schanskop 10

Talita E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Tranquil, netjies, veilig. Baie lekker gebly, die kamers was baie mooi skoon en netjies, en ons is hartlik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Baie dankie vir jul mooi woorde. Julle kinders is regtig voorbeeldige en goedgemanierde kinders om op trots te wees, hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete. Schanskop 10.

Cindy P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Too short - hope to be back for a longer stay. We were spoilt - even hot chocolate with small marshmallows! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hi Cindy, It was indeed a pleasure having you around. We hope to see you again in the near future. Kind regards, Schanskop 10.

Christo L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gesin met kinders. Ons was vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en skoon. Die bed het lekker geslaap. Naby aan die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Christo, baie dankie vir jou mooi woorde, dit is vir ons belangrik dat julle dit geniet het, hoop om julle weer te kan verwelkom. Vriendelike groete, Schanskop 10

Heidi O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjies en gerieflik. Baie lekker. Goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Heidi, Dit was 'n voorreg om die Olivier-gesin te kon ontvang en huisves, wees verseker, julle is altyd welkom by ons. Vriendelike groete. Schanskop 10

Sanet d
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende gemaklike en skoon verblyf met 'n hartlike gasheer en gasvrou. Ek en my eggenoot en seun het heerlik oornag, en die warm kombers op die bed was absoluut 'n wenner! Julle gasvryheid en vriendelikheid het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Ons sal beslis weer daar oornag wanneer die kans hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Sanet, Dit was voorwaar 'n voorreg om die de Kock-gesin te kon ontvang en huisves. Wees verseker dat julle altyd welkom is, al is dit net vir 'n koffietjie in die verbygaan. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Rachel W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean and everything we needed. We had a fantastic stay at Schanskop 10. Our hosts were warm, friendly and went out of their way to make us feel comfortable. The room was clean, neat and everything we needed - plus they had even turned on the electric blankets for us before we arrived! Would stay here again and recommend it to anyone who visits Middelburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hi Rachel, your kind words are highly appreciated. It was a great pleasure having you around, and we will endeavour to maintain our standards to the satisfaction of our customers. Kind regards, Schanskop 10.

Mareli C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie, veilige oornag-stop in Middelburg. Ons het baie gemaklik oornag. Die beddens het almal elektriese komberse en dik duvets met nog komberse. Die dekor gee 'n warm gevoel. Ons kon ons voertuig en boswa veilig agter 'n heining of in 'n motorhuis parkeer. Die gasheer-egpaar was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Mareli, baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit word hoog op prys gestel. Wees verseker dat dit vir ons 'n voorreg was om julle te kon huisves. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Daleen J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Verblyf was uitstekend, sal definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Daleen, baie dankie vir jul goeie kommentaar, dit laat ons goed voel om te weet dat julle die verblyf geniet het. Vriendelike groete, Schanskop 10.

Linda P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie aangenaam. Die verblyf was baie lekker en die gasheer vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman
Schanskop 10
Hallo Linda, Dankie vir jul mooi resensie, dit word opreg waardeer, weet dat julle altyd welkom is by ons. Vriendelike groete. Schanskop 10.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang