Successfully reported

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Woordfees besoek vir 2 dae. Gemaklike verblyf saam vriende. Ligging baie goed vir ons doel. Ook baie naby aan die Medi-Clinic indien nodig. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Skoon, gemaklik, goeie ligging, en ’n baie vriendelike gasheer. Ons het ’n heerlike verblyf gehad! Mari was ’n fantastiese gasheer – vriendelik, gasvry en altyd bereid om te help. Die plek was baie skoon, gemaklik en perfek geleë. Ons het dit regtig geniet en sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolutely fantastic. We had a fantastic stay. The location was central to all the activities we had planned for. Everything worked perfectly and we felt at home. The couples unit is perfect in every aspect and good value for money. The hostess was available at all times, even though it wasn't necessary. We will most definitely make Schuilplaats our Stellenbosch home going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam, waarde vir geld. Vriendelike gasvrou, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Marvellous. The stay was absolutely relaxed. Marie is super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Ons het baie lekker gebly en Marie het ons bederf met haar vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie sentraal. Baie lekker gebly. Plekke is sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal vir enige persoon aanbeveel. Baie goeie verblyf. Privaat en baie veilig. Goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie dankie. Pragtige opset, gawe gasvrou. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang