Sea Forever
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Forever is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Terrace Mews-kompleks in Scottburgh. Dit is 'n kort entjie se stap vanaf die Scottburg-strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler.
Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel is naby geriefswinkels, koffiewinkels, die Scottburgh Golf Club en skole.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharilee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Forever het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Marine Drive, Unit 22 Terrace Mews, Scottsburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang