Sea Lä Vië
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg. Ekstra skoonmaak kan gereël word, vir gaste wat langer bly teen ñ koste van R250 per dag
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs tot 2 klein hondjies word toegelaat, en vooraf reëlings moet getref word en bevestiging van die gasheer ontvang word. Troeteldiere word streng nie op enige meubels toegelaat nie. Gaste moet hul eie troeteldierkomberse saambring waarop hul troeteldiere kan rus. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak na hul troeteldiere, veral na besoeke aan grasperke. Troeteldiere moet nooit vir lang tye sonder toesig binne die eiendom gelaat word nie.
Let asseblief daarop dat enige skade of bykomende skoonmaak wat na die troeteldier se verblyf benodig word, sal lei tot die verlies van die skadedeposito.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 477 Kwaaihoek Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang