Successfully reported

Sea Pod Luxury Container Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johandré B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekkerste, ongelooflikste verbly met die beste gasheer! Absoluut die moeite werd! Hierdie was 'n ongelooflike mooi en lekker 'gem' van 'n plek! Ons het so, so lekker gebly en kon waarlik net afskakel en rus! Die eenheid het absoluut alles gehad wat ons aan kon dink en meer, en dit is vreeslik lekker ingerig! Ons gasheer is 'n ongelooflike mens en het seker gemaak dat ons gemaklik en gelukkig is! Ons sal hierdie plek oor en oor vir almal aanbeveel, dit is een van die lekkerste plekke waar ons al ooit gebly het! Die mense van Gansbaai en Franskraal is wonderlike vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekeli L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Superb. Absolutely superb and the host was amazing; he made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arend Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 28 Roelandstraat, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae0a3b8d03641e5ffb78767710af054d121f51e2d06164779abb539f8d4c02c61ac489617d2425b3b314a8b5b5e964f05abb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 28 Roelandstraat Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.611503116203 19.37281097418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang