Successfully reported

Sea Pod Luxury Container Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

Naweekaanbod

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asseblief kennis neem dat rook in die huis verbode is. Enige skade wat tydens 'n gas se verblyf aangerig word, sal van hul skadedeposito afgetrek word. Gaste moet vermy om oormatige geraas te maak en nie die bure steur nie. Harde musiek, partytjies en oormatige drankgebruik word nie toegelaat nie. Geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie. Sleutels moet met vertrek ingehandig word. Indien enige sleutels verlore raak, sal die koste om die sleutels en die slot te vervang, van die skadedeposito afgetrek word. Die eiendom het ook 'n omsetter wat alles in die huis aandryf, behalwe die geiser en stoof. Rook is verbode in die huis. Enige skade wat tydens 'n gas se verblyf aangerig word, sal van die skadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 28 Roelandstraat, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae0a3b8d03641e5ffb78767710af054d121f51e2d06164779abb539f8d4c02c61ac489617d2425b3b314a8b5b5e964f05abb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 28 Roelandstraat Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.611503116203 19.37281097418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang