Successfully reported
+50

Sea-Rendipity Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 468 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea-Rendipity Guesthouse bied asemrowende oornagverblyf in Salt Rock.

Die gastehuis bestaan uit 6 slaapkamers met lugversorging wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan rustige oggendwandelings op die strand geniet of bloot net sonlig langs die swembad geniet. Vir daardie koue winterdae kan gaste hul leesboek gryp en voor die kaggel in die gastesitkamer ontspan.

Sea-Rendipity is ideaal geleë om die besienswaardighede van die pragtige Dolfynkus te verken en plaas gaste ook naby nabygeleë restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Ligging

  • 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 468
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 468
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 468
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cf8297ec825a22bf780a5f2803dc59ec737fe64032308e32f05b006bd490ffb2a833c24f3c70bf7f73f6fafbc4ed7567e93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 468 per nag, vir 2 mense 15 Robbins Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.492916067644 31.243840456009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang