Sea-Rendipity Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 468 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea-Rendipity Guesthouse bied pragtige oornagverblyf in Salt Rock.
Die gastehuis het 6 slaapkamers met lugversorging wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan soggens rustige stappies op die strand geniet of net die sonnetjie langs die swembad geniet. Op koue wintersdae kan gaste hul leesboeke vat en langs die kaggel in die gastesitkamer opkrul.
Sea-Rendipity Guesthouse het die ideale ligging om die pragtige Dolfynkus te verken en om die nabygeleë restaurante te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Robbins Road, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang