Sea Spray B404
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Athens Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 671 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sea Spray B404 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Table View wat spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en Tafelberg in die agtergrond.
Dié ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul swemhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV wat aan die muur gemonteer is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike, verhitte swembad met sonstoele en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 778
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Athens Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Spray B404 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Athens Road, Blouberg, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang