Successfully reported
+28

Sea View Apartment P03 @ Costa Smeralda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remmington Lane, Costa Smeralda Unit 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sea View Apartment P03 @ Costa Smeralda is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met braaigeriewe en buitemeubels, en 'n gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Margate-getypoel en -strand is ongeveer 44 m weg, met die hoofstrand ongeveer 1.1 km weg. Ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 33

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Remmington Lane, Costa Smeralda Unit 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remmington Lane, Costa Smeralda Unit 3, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99660767ace451690725bd85a4628bc16b23aa3394c272bdaff9ac70c43abcbbe1f0a048eceac895b6d21f5495310fd66a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense Remmington Lane Costa Smeralda Unit 3 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.869041167949 30.369064807892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang