Sea View Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die woonstel is bo en is nie rolstoeltoeganklik nie.
Dit word aanbeveel dat kliënte hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Moet asseblief nie die ape voer of kos sonder toesig op die balkon los nie.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste per vrag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Cowry Drive, Elysium, Mdoni, 4185, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang