Sea View Holiday Home in Plettenberg Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R8000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die gaste-eenheid op die middelste en onderste vlakke van die eiendom geleë is en 'n privaat ingang het. Die eienaar woon op die boonste verdieping. Gaste mag die inwonende honde teëkom; hulle bly egter bo en het nie toegang tot gaste-areas nie.
Sekere areas van die verblyf word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of diegene met mobiliteitsprobleme nie. Gaste word vriendelik aangeraai om dit in ag te neem wanneer hulle 'n bespreking maak.
'n Huishoudelike skoonmaakdiens is beskikbaar vir gaste wat daaglikse hulp benodig. Hierdie diens kan direk met die gasheer gereël word na bevestiging van u bespreking en word apart van die bespreking en standaard uitklokskoonmaakfooi gehef. Vra asseblief die gasheer vir die tariewe.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word per 7-nag verblyf vereis.
Twee bykomende enkelbeddens kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Eddystone Drive, Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang