Seabreeze
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,900.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat gedeeltes van die verblyf bereik word via trappe en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
'n Eenmalige skoonmaakfooi word gehef op elke bespreking en word apart betaal.
Slegs die aantal gaste op die bevestigde bespreking word toegelaat om op die perseel te bly.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Volwassenes moet asb. bedag wees indien daar enige kinders rondom die swembad speel.
Gaste moet asb. Top Destinations inlig rakende enige breekskade of skade wat in die huis plaasvind gedurende verblyf. 'n Addisionele fooi sal gehef word wat gepaard gaan met die waarde van die bogenoemde breekskade.
Alle besprekings vir Desember en Januarie moet een maand voor aankoms betaal word. Geen betalings kan by die landgoed gemaak word nie en moet voor aankoms vereffen word.
Let asb. dat gaste vereis word om die volledige bepalings en voorwaardes soos voorsien deur die bestuurder te aanvaar met bespreking.
'n Opsionele skoonmaakdiens kan voorsien word op versoek en teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 213 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang