SeaBreeze Guesthouse
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Turmalin Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SeaBreeze Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n rustige gastehuis in Swakopmund se middedorp. Die gastehuis is stapafstand van die strand af geleë en is naby kafees, restaurante, lewendige kroeë en Swakopmund se toeristebesienswaardighede geleë.
Verblyf word gebied in 8 dubbelkamers en 12 selfsorg-eenhede. Alle kamers het privaat badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, haardroërs, 'n kluis en TV's met DStv-hotelboeketkanale.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 11 voertuie op die perseel. Daar is ook gratis WiFi, gemeenskaplike braai-area en die eiendom word beveilig deur 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Turmalin Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink SeaBreeze Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Turmalin Street, Vineta, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang