Successfully reported

Seabrook 305

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skottelgoed kan teen R100 per dag gewas word.
Die akkommodasie sal geensins aan persone onder 21 jaar verhuur word tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Addisionele parkeerplek (indien beskikbaar) teen R50 per nag. R100 per nag gedurende mid- en hoogseisoen.

Ons aanvaar nie meer gaste wat op Sondae of openbare vakansiedae wil inklok of bespreek nie. Gaste kan Maandae tot Saterdae inklok, maar sou gaste op 'n Sondag of openbare vakansiedag wou inklok, sal 'n ekstra fooi van R500 gehef word.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste moet 'n koepon en wagwoord by Seabrook se kantoor tydens kantoorure kry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmNTcwMWYwLTEwNTAtNDQxNC1iMzk2LTZlZjEzOTNiNjE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang