Seabrook 305
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seabrook 305 is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die see vanaf die patio, in 'n veilige kompleks in Margate in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en verskeie doendinge.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede kamer het 4 enkelbeddens, met 'n bad of stort in elkeen van die badkamers. Die oopplan-kombuis, leef- en eetarea het 'n stoof met 'n oond, vrieskas-yskas, 'n mikrogolf, en ingeboude kaste vir breekware en eetgerei sowel as ander toebehore.
Die woonkamer het 'n gerieflike rottang-sitkamerstel met 'n TV en sekere DStv-kanale. Dit lei uit na die patio met see-uitsigte aan die een kant en die omliggende omgewing aan die ander kant.
Parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar, en die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, 'n wasmasjien wat met muntstukke werk, asook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 112
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 305 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang