Successfully reported

Seascape @ Umdloti

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om slegs in die toegewese baaie te parkeer.

Enige besoekers moet die perseel teen 21h00 ontruim.

Slegs 2 ekstra besoekers word toegelaat.

Indien iets breek, word gaste gevra om 'n R50 deposito per item te laat en die gasheer dienooreenkomstig in kennis te stel.

Wasgoed en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.

Gaste word gevra om nie die badhanddoeke strand toe te neem nie.

Wees asseblief bedagsaam teenoor die bure.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 606 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fea1efcc8469fd5362d977726cc5d92e5aba0e5cd102ec80c799ceb391447327588836ca610adf1d5cdb0020634fa0c8bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Unit 606 Umdloti Resort, 1 South Beach Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.671330048645 31.116963255156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang