Successfully reported
+36

Seaside Historical Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lower Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Seaside Historical Cottage is in Kleinmond geleë, 'n klein dorp in die Overbergstreek van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir pragtige strande, voetslaanroetes, visvang en restaurante. Dit is 'n droom-vakansiebestemming, perfek vir gesinne en vriende wat saam wil wegbreke.

Seaside Historical Cottage het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofkothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, aparte mosaiekstort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuisie, sitarea en 'n stoep met 'n uitsig oor die see.

Die tweede kothuis op die perseel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Tussen dié 2 kothuis is daar 'n aparte sonkamer met glasdeure wat van die vloer tot die plafon strek waar gaste maaltye kan geniet en kan ontspan terwyl hulle die uitsig op die berge geniet. Dit lei na 'n lieflike tuin en braai-area.

Hierdie verblyf is nie afhanklik van die kragnetwerk nie, so gaste hoef hulle nie aan beurtkragskedules te steur nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Lower Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Historical Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lower Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f557b6694a8419f6c7152bef9d0ad62bc0b692a3db0608ca4faf09ad3a717ceb7e91acba436c370992f2810a28511c5ab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 24 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.345607736203 19.015763449074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang