Successfully reported
+31

Seaside Village B22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village B22, Otto du Plessis Drive, Blouberg, Cape Town., Bloubergstrand, Seaside Village B22, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seaside Village B22 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dit kyk uit oor die Seaside Village-winkelsentrum in Big Bay en is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante en geriefswinkels reg voor jou deur.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n oop en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en sluit ook 'n wasmasjien in. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek en 'n draagbare braai, wat spog met majestueuse uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en die Atlantiese Oseaan. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek en portierdienste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 778

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Seaside Village B22, Otto du Plessis Drive, Blouberg, Cape Town., Bloubergstrand, Seaside Village B22, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Village B22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village B22, Otto du Plessis Drive, Blouberg, Cape Town., Bloubergstrand, Seaside Village B22, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d649bffef9b3f02560ac0541cabb7ec5f8e0942fcc0e9a5fcd1a0807b52cc76a45de874abc8a37fe271d99fae75a2caa2e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Seaside Village B22, Otto du Plessis Drive, Blouberg, Cape Town., Bloubergstrand Seaside Village B22 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.788338785597 18.457583104791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang