Beachfront Cottage Barry at Surf Spray
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moenie die apies en ander wild op die perseel voer nie.
Moenie die plante in die tuin beskadig nie.
Gaste moet tussen 22:00 en 07:00 stil wees.
Oproerige gedrag, partytjies en uitermatige alkoholmisbruik sal nie geduld word nie. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie, sal die bestuurder gaste versoek om die kothuis se verlaat en sal gaste hul besprekingsfooi verbeur.
Verlore sleutels sal 'n vervangingsfooi tot gevolg hê.
Moenie die meubels herrangskik nie, veral nie die stoeptafel nie, - dis baie swaar!
Oop vure in die huis, asook die brand van kerse en wierook is verbode.
'n Basiese skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar van Maandag tot Saterdag. Op openbare vakansiedae en Sondae kan 'n skoonmaakdiens teen ekstra koste gereël word.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 21 Beach Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang